top of page

Geskenke

A&M Wedding-11.jpg

Al is daar niks meer wat ons sal geniet, as om jou by ons troue te sien nie, is daar wel 'n paar spaarvarkies wat ons kan vul. Ons het besluit om digitale spaarvarkies op te stel, waarin jy welkom is om by te dra. Sien ons wense op hierdie blad

Hoe werk dit?

Hier onder het ons 'n paar spaarvarkies opgestel wat graag gevoer kan word. Click op die een wat jy wil voer en 'n blokkie sal oopmaak met die bank-details, en die verwysing wat jy kan gebruik. Elke spaarvarkie het 'n PDF wat jy kan download, invul en in die geskenk boks kan gooi wat natuurlik ook vir ons sal wys wie het watter varkies gevoer. 

Modern Dining Room
WhatsApp Image 2024-08-26 at 20.14_edited.jpg
PXL_20241005_070843190.MP.jpg

© 2035 by Die Scholtzies. Powered and secured by Wix

bottom of page