top of page

Kleredrag

Die kleredrag is semi-formeel, dasse opsioneel. Hieronder is inspirasie vir kleure.

Colourpalette.png
e378254a9120a76094493e810de7dfbe_edited.jpg

Braai-aand

Op die aand van 11 Apr hou ons 'n lekker samekoms op die plaas vir almal wat genooi is. Inligting oor wat benodig word sal nog volg, maar laatweet asb of jy dit kan maak in die "comment" blokkie van die RSVP vorm, of stuur vir een van ons 'n WhatsApp. 

© 2035 by Die Scholtzies. Powered and secured by Wix

bottom of page